Food Donation

Thank you to Gerhard and his wife for this generous food donation. Last month people donated and we raised R950, this will be used to cook big pots of soup and breyani , this will then be distributed to various areas where our elderly really struggling.
This month we raised so far R160, if you want to participate also you can do so by just donating a small amount of R10 to the bank details below:
FNB Cheque account Account name: Farmers Aid SA Account No: 62601364813 Branch Code: 221025 REF: Elderly Poverty Fund

Farmers Aid SA Magazine May 2017

Lees en laai af / Read and download

Get maximum exposure for your business big or small national or international the New Farmers Aid SA magazine was launched in March 2017 to advertise your business in the magazine or on Netradiosa or both contact Corrie at corriesl@telkomsa.net /016 422 3886 /083 460 9848

We can help you if you need a webpage, domain registration and hosting as well

Lees en laai af / Read and download

Farmers Aid SA Tydskrif / Magazine Mei 2017/ May 2017

if you need a Domain you can have one for free for life

     


     

    Woordkuns Uurtjie met Corrie 7 April 2017

    Waar ek onderhoude voer met skrywers oor hulle boeke en vir hulle blootstelling nasionaal en internasionaal met my program

     

    Indien jy wil adverteer of blootstelling in die aanlyn FARMERSAID Tydskrif wat ook internasionaal verskyn , wil hê wat maandliks verskyn kontak my gerus vir ‘n pakket om jou sak te pas

     

    Vandag gesels ek met Elsabie VD Westhuizen

    : BOEK: BITTER EN SOET VAN `N OUER SE LEWE

    In die boek gesels Elsabie oor haar pyn en hoe sy dit verwerk het en gee ook raad aan ouers met gebroke harte wat deur dieselfte bittere trauma gegaan het – Die Trauma kan ‘n mens en jou huwelik jou hele lewe vernietig en ek is seker daarvan dat die boek baie sal beteken vir menig gebroke ouerhart.

    Sy het ook Die boek Klip Hart Vingerklip geskryf en haar boeke word ook voorgelees deur Cathy Louw Dinsdae om 11vm in haar program Skrywers en Digtersforum net hier op Netradiosa stuur gerus jou woordkuns vir Cathy om voor te lees

     

     Voorwoord

    Die doel van die boek is in die eerste plek om aan die Here eer

    te betoon deur die wonder van Sy betrokkenheid in ons tye van

    trauma en verlies te beskryf. Ek het ook daarmee gepoog om

    die wonderwerke wat ons voor, tydens en na ons seun se dood

    beleef het, uit te beeld om aan die wat tans treur, hoop te gee.

    Tydens `n onlangse kursus wat ek gedoen het saam met die

    Joernaliste van Skryfgeheime, was die behoefte aan so boek

    bespreek. Afgesien van behoefte, het ek `n dringendheid in my

    ervaar om gestalte te gee aan `n boek oor ons kind se dood.

    Verhouding met God in die gesin asook in die lewe van `n kind

    is `n baie belangrike aspek wat ek hier aangeraak het. Ek het

    ook die ervaringe van elkeen in die gesin gedeel asook die foute

    wat ons gemaak het in ons tyd van rou.

    Aan die einde het ek `n hoofstuk gewei aan die rouproses in

    geheel. Dit was geneem uit eie ervaring maar ook versterk en

    bevestig deur bykomende navorsing. Ek het waar nodig selfs

    fotos ingelas om die werklikheid visueel `n groter waarheid te

    maak. Ek wou deur die vertelling van ons eie ervaring, mense

    wat in wanhoop verkeer help om weer te fokus en tydens die

    rouproses hulp te aanvaar. Tydens `n onderhoud op Radio

    Kansel in die maande na ons kind se dood, het die hulproep van

    mense reeds duidelik gewys. Die boek mag dalk as verdere

    hulpmiddel saam met ander van dieselfde onderwerp dien. Elke

    mens is uniek en so ook elke verhaal.

    Bietjie meer oor Elsabie uit haar eie pen:

    Ek is 57 jr oud, getroud en ma van twee kosbare kinders, beide getroud en het twee kleindogters. Ek en my man woon in Zeerust, Noordwes. Ek is `n vryskut Tydskrif Joernalis. In werklikheid maar enkele artikels gedoen, waarvan een oor kanker gehandel het en was in LIG Tydskrif geplaas. Op een stadium was dit vir `n Radio Onderhoud vir Tafelberg Radio gebruik. Ek het `n kursus gedoen deur Skryfgeheime, gelei deur Liezl Heidtmann en Janie Oosthuizen om my skryfstyl bietjie af te rond. (Ek leer nog elke dag! Mens is nooit te oud nie.)

    Ek was medewerker vir Riana Scheepers se kinderboek “Rympies vir Pikkies en Peuters” en verder skryf ek al jare boekies vir Ouetehuise en Gevangenis. Was betrokke by Gevangenis in Thailand vir paar jaar. Het meer op geestelike gebied hulp verleen. Na `n ongeluk 2012 en vier operasies, waarvan twee aan my nek, het ek die kursus aangepak en my skryfwerk baie ernstiger opgeneem en laat my tweede boek nou druk deur Marleo Publiseerders.

    Ek skryf ook huidig `n paar Film Draaiboeke en werk ernstig aan komende Produksies. Dit sal ek egter eers later bekend maak.

    Elsabie xxx

    Indien jy wil adverteer of blootstelling in die aanlyn FARMERSAID Tydskrif wat ook internasionaal verskyn , wil hê wat maandliks verskyn kontak my gerus vir ‘n pakket om jou sak te pas.


     

    ER24 Highveld challenge

    Good evening I am the branch manager for ER24 Highveld in Secunda, I will assist any farmer and his family involved in farm attacks in the Secunda, Leandra, Kinross, Kriel, Evander, Standerton, Bethal, Morgenzon, Ermelo area with emergency medical response. I have vehicles that cover the areas I mentioned 24/7. Irrelevant of medical aid or ambulance costs we can make arrangements regarding that. I feel it’s important that emergency medical support be readily available for our farmers under attack. 0827743302 / mpumalanga@er24.co.za

    Come people, Andre offered his services to help our farmers, we ask every other ER24 medical services to contact us so we can set up medical services to farmers in other areas too.

    We are committed to find ways and work with people like Andre to help our farmers, this could just save a farmers life.

    The challenge has been set, now it is up to you to head the call and help.

    Any organization that want to stand with us and help our farmers please contact us on: farmersaidsa@yahoo.com or leave your details and we will get in touch with you

    Andre we from Farmers Aid SA, would just like to thank you for contacting us and helping us to help our farmers, May God Richly Bless you for taking time out to help our farmers.

    People please share this to all the people you know and lets together help and assist our farmers.

    Farmers Aid SA


     

    ITS COMPETION TIME AT FARMERS AID SA

    WE HAVE BEEN BLESSED WITH TWO PAINTINGS FROM ONE OF SOUTH AFRICAN`S BEST ARTIST. FEEL FREE TO VISIT HER SITE ON FACEBOOK – NINI`S GALLERY.
    THE DRAW FOR THE 1st PAINTING WILL TAKE PLACE ON THE 16TH AUGUST 2017.
    THIS IS HOW IT WILL WORK:
    THE ENTRY FEE IS R100 – ONCE YOU DONE YOUR PAYMENT WITH YOUR E-MAIL AND REFERENCE : PAINTING, WE WILL THEN E-MAIL YOU A NUMBER AND THAT NUMBER WILL GO INTO THE DRAW.
    ALL FUNDS WILL GO TOWARDS THE FARMERS AID SA – COMMUNITY FOOD & CLOTHING BANK PROJECT.
    SO IF YOU WANT TO STAND A CHANCE TO WIN THIS PAINTING, THEN YOU CAN USE THE BANK DETAILS BELOW:
    FNB
    ACC NAME: FARMERS AID SA
    ACC NO: 62601364813
    ACC TYPE: CHEQUE
    REFERENCE: PAINTING COMPETITION
    GOODLUCK TO ALL

    You can donate the equivalent of USD 8 amount to PayPal via creditcard or debitcard you do not need to have a PayPal account. Kindly complete the form below to make payment.  We thank you for your kind donation.


    Please enter the security code:
    security code
    Security Code:

    Submit

     

    Skrywer van die maand Maart 2017 Louis R Rautenbach

    Boek: die Son kom op

    Die Boek is  in Engels vertaal as The dawn has Broken: bestellings kan op die comment blok geplaas word

    RESENSIE: DIE SON KOM OP

     

    In “Die son kom op” deur Louis Rautenbach raak die skrywer aan ‘n onderwerp waaroor daar baie debatte aangegaan word – homoseksualiteit. “Die son kom op” is ‘n verhaal wat sy oorsprong kry van scenario’s wat in die realiteit plaasvind. Hierdie scenario’s raak nie net aan die fasette waardeur ‘n gay persoon gaan nie, maar ook aan die manier waarop familie, vriende en selfs die kerk ‘n naaste se seksualiteit hanteer.

     

    Ek het groot waardering dat ‘n boek soos hierdie die lig gesien het – in Afrikaans en Engels. “Die son kom op” word nie deur middel van “net nog ‘n interpretasie” aangebied nie, maar raak aan die gestroopte werklikheid, Bybelse feite en selfs logiese lesing en toepassing van die Bybel.

     

    Die grootste doel wat die skrywer hier skep, se vervulling lê in die hande van die leser; om verby die politiek, veroordeling en oningeligte doktrines te kyk en weer by die basiese grondslag van die Woord uit te kom – liefde, medemenslikheid, respek en ware eenheid in Christus.

     

    “Die son kom op” is ‘n outentieke en triomfantelike sinopsis van die homoseksuele gemeenskap wat deur dieselfde Skepper as die heteroseksuele gemeenskap geskape is. Louis skroom nie om hierdie verhaal – wat vele mense se bestaan is – op die man af te vertel nie. Ek het hoë verwagtinge dat “Die son kom op” oor die potensiaal beskik om ‘n krities bekroonde boek te word.

    Deur Mede skrywer gedoen


     

    Internet Radio stations

    Write your own salary cheque start your own internet radio station from home or any place you prefer. Comment with your email address and I will email you all the information or email me at corrie@uni-lab.co.za

    Mini Radio stations R400per Month Limited to 500 listeners and 2gig disk space on server

    Professional Radio stations R800 Per Month unlimited Listeners 20gig disc space on server

    Corrie Slabbert

    016 422 3886

    cel and whatsapp: 083 460 9848

    corrie@uni-lab.co.za

    skype: corrie.slabbert3


    Radio Advertisement

    To advertise contact:

    Patrick:

    email: farmersaidsa@yahoo.com

    Cel: 0725200539/ 0794161982

    Corrie:

    email: corriesl@telkomsa.net

    Landline: 016 422 3886

    Cel: 083 460 9848

    Farmersaidsa Tydskrif

    Die nuwe Farmesaidsa Tydskrif se eerste uitgawe is in Maart 2017 indien jy die max blootstelling wil kry vir jou besigheid nasionaal en internasionaal in die tydskrif en op Netradiosa kontak ons nou Patrick by farmersaidsa@yahoo.com /0725200539 of laat jou email adres in die comment blokkie en ons stuur al die besonderhedeSkakels om te luister:Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)http://192.99.139.23:9300/listen.plshttp://radiostart.co.za:9300/listen.plshttp://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosaOp Blackberry en Ander Selfone:http://192.99.139.23:9300/;listen.mp3http://radiostart.co.za:9300/;listen.mp3http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/Sluit aan by ons Bakkiesblad byhttps://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/http://netradiosa.co.za/?page_id=102Of laai die applikasie af op jou foon:https://play.google.com/store/apps/details?id=com.inmotion.testappuslhttp://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/downloadKuier saam op skype: skype:?chat&blob=kOXMoAnIQ4ZV7AfrMlIfjRk9cqxmMEz7tspamGpVuieuI2g7euWs5cQ6jTX0dxrYQu4Rdd5Qd1U7

    Posted by Netradiosa wwwnetradiosacoza on Wednesday, February 22, 2017

    × chat with us on WhatsApp